For the rugby lovers out there
Op 'n paviljoen dak in Bloem
Hoor 'n coach hoe paar Harleys Wroem
Maar hy wens hy is eerder tuis
Want as die Bul loop, gaan die koppie verhuis!
Nou as jy weet wat die Bul loop is
Sal jy weet dat jy nooit kan rus
Maak jou stewels en jou broek vas geleidelik
Probeer verstaan wat die coach op die dak verduidelik
Dat jy pak gaan kry is onvermydelik
Met hul sterte vas tussen hul bene
Bid die Cheetah's vir die laaste serene
As jul moeg is vir die slae word maar 'n BUL - as jy wil!
o/19 Bulle, O/21 Bulle, Senior bulle as jy wil!
Solank jy net BUL LOOP






