Die Oom en die Tannie gaan dokter toe....

Thursday, September 07 2006 @ 10:01 PM SAST

Contributed by: uKrease

...Die Oom vra Viagra en die Tannie vra antibiotika.

Die Dokter vra toe hoekom benodig Tannie dan antibiotika.

Die Tannie antwoord toe: Weet Dokter hoe gevaarlik is 'n geroeste spyker !!!

Comments (0)


uKrease.co.za
http://www.ukrease.co.za/article.php/20060907220151589